Universal Musiek

@universalmusiek

6K Posts
9.9K Followers
1.1K Following

Afdeling van Universal Music South Africa Navrae: [email protected]

Posts by @universalmusiek

Video by Fatman Johan Brummer on September 25, 2026. May be a graphic of hat, poster, magazine and text.Video

WELA-KAPELA! Lekker uitgevang, nhe!? Wees eerlik…hoeveel keer het jy geswipe? Stuur vir iemand wat ook…

Video by Karien Barnardt on September 25, 2026. May be an image of one or more people, people smiling, sundress and text.Video

Dankie dat julle aanhou om Vroegoggend Koffie te luister!! Ek kannie wag om meer en meer musiek met julle te…

Video by Posduif on September 25, 2026. May be an image of tequila and text.Video

“As jy weg is dan verlang ek na die NAWEEK!🎉” Op jou playlist?🎧🟢 #posduif #afrikaans #afrikaansemusiek…

Video by Ivan Roux | Singer on September 24, 2026. May be an image of magazine, poster and text.Video

My weergawe van I Had Some Help is officially hier & beskikbaar ORALS. Laatweet my wat dink jy van die…

Video by Universal Musiek on September 24, 2026. May be an image of guitar, harmonica, banjo and text.Video

Dis Braaidag en saam met braai gaan goeie musiek... Hierdie een verdien 'n plekkie op jou speellys vandag...

Video by Universal Musiek on September 23, 2026. May be an image of one or more people, foundry and text.Video

'n Erfenis wat sal voortleef. Steeds aan God getrou... Gelukkige Erfnisdag... #Rotsvas

Video by Universal Musiek on September 23, 2026. May be an image of one or more people, beach, mountain and text.Video

Party liedjies sê net wat jy nie altyd in woorde kan verduidelik nie... #AlWatEkWilHe #Musiek #Afrikaans…

Photo by Universal Musiek on September 23, 2026. May be an image of standing, flannel and text.

Hierdie een is vir al die Country liefhebbers!! Kyk uit vir hom hierdie Vrydag...

Video by Wentzel Oosthuizen on September 22, 2026. May be a selfie of one or more people, beard, fish, wrist watch and text.Video

Laatweet my in die Comments 😉🥳#wiljybly #wiljyblywentzel

Photo by GROOTfm 90.5 on September 21, 2026. 2 items, carousel

Franco sê vir Annelie Bouwer #MIRRAG!! 📲🎶 Hy gesels oor sy nuutste enkelsnit ‘Paarlberg’ en word bederf…

Video by Ivan Roux | Singer on September 21, 2026. May be a graphic of poster, screen and text that says 'I HAD SOME HELP Beskikbaaro op a lle Beskik baar o streair streauring_glatfortms, ing platforins. Vrydag Vrsdag25September 25 September WATCHNOWANDSTEP WAT NOW ANDSTEP INTOYOURSOFT,ALIHNED IN PT. AL GNED O γυ SOFT. ERA.'.Video

Morgan & Posty made it a HIT in 2025. I'm bringing it back home. 25 September #countrycover #Ihadsomehelp…

Video by L E A H on September 21, 2026. May be an image of concert and text.Video

ARGH hierdie liedjie is SO lekker live vir my!!!! Waar luister JY hom?! #alwatekwilhê @co_productions…

Video by Universal Musiek on September 18, 2026. May be an image of one or more people and text.Video

Wie onthou hierdie lekker treffer van Franja du Plessis? Beslis een wat op jou naweek playlist hoort....

Video by Karien Barnardt on September 17, 2026. May be an image of guitar, grass, picnic and text.Video

Tag die persoon wat vir jou voel soos Vroegoggend Koffie !! Of as jy braaf is, die een wie jy wil HÊ moet…

Video by Universal Musiek on September 17, 2026. May be an image of wine, wine glass and text.Video

"Jy Onthou Nie"... Wat onthou jy gewoontlik nie?....

Video by Posduif on September 17, 2026. May be a meme of one or more people, beard, poster and text that says 'A WANNEER DIE SOCIAL MEDIA GIRL 'N LELIKE FOTO VAN JOU POST:'.Video

Wanneer die social Media girl nie kyk na al jou angles nie! #posduif #afrikaans

Video by 100% Afrikaans on September 17, 2026. May be an image of text that says 'Dan sê sy, Jan asseblief tog squeeze my'.Video

😂"Jan asb tog squeeze my........"

Video by Nuwe Lof on September 17, 2026. May be an image of one or more people, beard, guitar and text that says 'Καριεξε UIs UIs|ft. ft.ReinhardtSmit ft. Reinharat Smit Stella 18 Septemben'.Video

Ons het vir @stellamusiek raakgeloop langs 'n padelbaan in Pretoria🤷‍♀️, en vir haar vragies gevra oor "U…

Video by L E A H on September 16, 2026. May be an image of one or more people, blonde hair, makeup, people smiling, fur, palm trees and text.Video

Al Wat Ek Wil Hê (vanoggend vroeg was dit KOFFIE 🥱☕️😅) Nou oral 👉🏼 @spotifyafrica @applemusic @deezerza…

Photo by GROOTfm 90.5 on September 16, 2026. May be an image of one or more people, kilt, headscarf, sarong and text.

Al wat Franelma wil hê is nóg van Leah op #Route326 🙌 Leah het vandag vir Francois en Anelma meer kom…

Photo by Universal Musiek on September 16, 2026. 4 items, carousel

Laat weet ons bietjie watter een is julle tune van die week?.....

Video by Nuwe Lof on September 16, 2026. May be an image of ‎piano and ‎text that says '‎Nuwve F LOF Kapalsessics Uks|ft ft. Reinhardt Smit & Stella Goptember ممه mdebc හලද‎'‎‎.Video

"Wat is my antwoord wanneer iemand vir my vra; 'hoekom is God die oplossing?'" U is Ft @_reinsmit &…

Video by Fran Prins on September 15, 2026. May be an image of spatula and text that says 'อน WEVAN JULLE VIND OOKROU OOK OOKROUOGROSS? ROU GROSS?'.Video

Agter die skerms van JY ONTHOU NIE 🎬😂 Want natuurlik, wanneer jy besig is om ’n musiekvideo te skiet, is…

Video by Carmen Basson | Plaasstories & Groot Drome on September 15, 2026. May be an image of smiling, sweater, fleece and text.Video

Hierdie is jou reminder dat kleindorpie kinders ook kan droom & doen. Dankie aan @rooksein &…